Lee Marvin

Lee Marvin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1924-02-19)19 Februarie 1924
Sterfte 29 Augustus 1987 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Marvin (19 Februarie 1924 – 29 Augustus 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Shot Liberty Valance (1962), The Professionals (1966), The Dirty Dozen (1967), en Paint Your Wagon (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy